Bill Cosby

Bill Cosby
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Bill Cosby in 2011

Geboortenaam William Henry "Bill" Cosby, Jr.
Geboorte 12 Julie 1937
Philadelphia, Pennsylvania
Nasionaliteit Verenigde State van Amerika
Beroep(e) Akteur, komediant, (draaiboek)skrywer, vervaardiger
Webwerf http://billcosby.com
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Bill Cosby (gebore 1937 is ’n Amerikaanse akteur, komediant en veroordeelde gewelddadige seksuele oortreder.[1] Hy is veral bekend vir The Cosby Show (1984–1992).[2] The Cosby Show is ’n Amerikaanse TV-komediereeks oor ’n swart Amerikaanse middelklasgesin, die Huxtables. Die karakter dr. Huxtable, die pa, is deur Bill Cosby vertolk. Die program was veral in die 1980's en vroeë 1990’s gewild.

  1. "Bill Cosby gevonnis". Maroela Media. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 April 2019. Besoek op 27 September 2018.
  2. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search